Beskrywig van my draak
My draak is 'n hoflike dame. She het 'n klein bek en stomp tande, en sy het ook sagte lippe. Die oë van my draak iS as blou en sikkter soos die see. Elke dag gaan ek vir 'n vlug. Haar vlerke waai op en af saggies. Haar hare waai kant tot kant in die wind. Die meeste draake het ruie wenkbrowe maar myne het 'n skerp skoon snit. Pers is die kleur van my draak, haar maag is geel. Sommige draake is gebruik ten kwade, maar myne is gebruik van goeie. Wanneer sy gelukking is, skitter uitkom, as sy hartseer water Kim uit en waneer dit buite haar mond virander in ys, kwaai vuur. Haar tone het 'n gladde duidelik vernis. My draake horing is 25cm lank en 4cm dik. Die vlerke het 'n oulik patroon. Dis al wat jy nodig het om te weet oor my draak.